<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>B</key>
<lyrics>[V1]
.B
 As Hy weer kom, as Hy weer kom,
.E    B      F#  B
 Kom haal Hy Sy kinders;
.B
 Al Sy kinders, wat in Hom glo
.E  B      F#  B
 om by Hom te wees.
.          E          B
 Ja , ons wag op die Here,
.B
 En ons sing tot Sy ere.
.        E            B
 Ja, Hy kom weer verseker
.E   B     F#   B B (C C)
 om ons te kom haal.

[V2]
.C
 By die Vader, by die vader,
.F    C       G    C
 maak Hy vir ons woonplek;
. C
 sodat almal wat in Hom glo
. F  C       G   C
 ook by Hom kan wees.
.         F          C
 Ja, ons wag op die Here,
.C
 en ons sing tot Sy ere.
.        F           C
 Ja, Hy kom weer verseker
.F   C      G   C C  (D D)
 om ons te kom haal__

[V3]
.D
 Hy's die Weg en Hy's die Waarheid,
.G    D    A    D
 die Lewe vir elkeen;
.D
 sodat almal wat in Hom glo
.G    D    A    D
 vir ewig sal leef!
.G                   D
 Ja, ons wag op die Here,
.D
 en ons sing tot sy ere.
.       G            D
 Ja, Hy kom weer verseker
.G   D     A    D
 om ons te kom haal.</lyrics>
<title>As hy weer kom</title>
<presentation>B C D</presentation>
</song>